View Full Version : Happy Birthday Cataphract!
Alles Gute zum Geburtstag Cata :D, genießen den Sonntag mit Familie und Freunden
I figured it would be best to post here, cause this is the only forum you know of :P
<A>FluX.v2.0
22 May 2005, 09:56
happy bday dude have a good one and many more.
Lord_Xan
22 May 2005, 10:20
Sjoe, Katjie, 34 is nie meer te jonk nie. Kan jou gewrigte dit hou met al die pwnage in Onslaught? ;)
Lekker verjaar! Miskien kan ons selfs 'n verjaarsdag-gamepie inpas later vanaand? :)
Boogeyman
22 May 2005, 12:00
Happy Birthday Cat
-=BeLgaRiOn=-
22 May 2005, 14:04
Heppeee Hepee!
<A>BioGizzard
22 May 2005, 20:51
enjoy cat
-nT-|Triton|
23 May 2005, 08:06
oops soz cat hope you had a good day:D
Cataphract
23 May 2005, 16:05
Baie dankie Zyron en die res van die onslaught mense!
Dankie vir al die onslaught games! Jammer ek kon nie 'n verjaarsdag gamepie inpas nie, ek het Star Wars gaan kyk!
Xan, ek drink maar elke oggend vis olie om die verkalking in die gewrigte teen te werk! ;)
~MA~[peterpan]
26 May 2005, 11:20
lol
Happy Happy
So, hoe oud is jy nou?
Cataphract
26 May 2005, 13:36
Scroll up and see Xan's post, Pietertjie.
<A>BioGizzard
26 May 2005, 17:19
gelukig ouer as ek :P
-=BeLgaRiOn=-
26 May 2005, 21:13
Al hierdie oud toppies en hulle mokker my in UT :( .
vBulletin® v3.8.2, Copyright ©2000-2012, Jelsoft Enterprises Ltd.